Learning, brought to life. Waar leer lewe kry.
Every story is a new adventure Elke storie is ’n nuwe avontuur
A world of learning awaits ’n Wêreld van ontdekking begin hier
"Plenty of luck, if you slow down enough to see it," Tumi said.
"Baie geluk, as jy stadig genoeg gaan om dit raak te sien," sê Tumi.
Keeping up with the classroom Bly op hoogte van wat in die klaskamer gebeur
A picture tells a story Leerinhoud wat jy kan sien
Languages Tale
What makes CapsBuddy different? Wat maak CapsBuddy anders?
The beginning of something great ’n Sterk begin vir ’n nuwe manier van leer
A few things you might be wondering ’n Paar dinge waaroor jy dalk wonder
Can CapsBuddy grow with my child? Sal CapsBuddy ook vir hoër grade beskikbaar wees?
Ons visie is om CapsBuddy voortdurend uit te brei met meer grade, tale en leergeleenthede, sodat daar mettertyd nóg meer kinders toegang tot gehalte-leerondersteuning kan hê.
Does CapsBuddy follow what my child is learning at school? Volg CapsBuddy die skool se leerprogram?
How can my child get started, and what does it cost? Hoe kan ek en my kind begin, en wat kos dit?
Wanneer julle gereed is om verder te gaan, is daar verskillende intekenplanne beskikbaar vanaf R115 per maand.
What do we need to get started? Wat het ek nodig om te begin?
When can we get started? Wanneer kan ons begin?
Ons beoog om CapsBuddy in Februarie 2027 bekend te stel. Registreer vir ons waglys om op hoogte te bly van die jongste nuus. Ons sal jou laat weet sodra CapsBuddy beskikbaar is.
Ons sien uit daarna om jou en jou kind by CapsBuddy te verwelkom!
